Events & Networking
Goeie bywoning van netwerkaand
OUDTSHOORN NUUS – Meer as 80 gaste het Donderdagaand, 28 Mei, in ’n markiestent op Laerskool Wesbank se sportterrein aangesit vir ete met Oudtshoorn-besigheidskamer se maandelikse netwerkaand. Die aand is geborg deur Jakhals Events wat as deel van die bekendstelling van hul dienste die markiestent opgeslaan het. Die besigheidskamer se netwerkaand word tien keer per
Goeie bywoning van netwerkaand Read More »



