Mediaverklaring insake 90 uur kragonderbreking
English below VIR ONMIDDELLIKE VRYSTELLING OUDTSHOORN BESIGHEIDSKAMER VEREIS DRINGENDE OPTREDE EN INFRASTRUKTUUR-INVESTERING VAN ESKOM NÁ VERWOESTENDE VIER DAE LANGE KRAGONDERBREKINGOUDTSHOORN — Die Oudtshoorn Besigheidskamer spreek sy verligting uit oor die volle herstel van elektrisiteitstoevoer in die groter Oudtshoorn-gebied ná ‘n ernstige kragonderbreking van vier dae. Die Besigheidskamer moet egter sy diep besorgdheid uitspreek oor die
Mediaverklaring insake 90 uur kragonderbreking Read More »




